-
Middelpos 2
Middelpos 2
Lukas en Susan se wittebrood is alles behalwe rustig! ’n Onverwagste avontuur neem hulle op ’n reis vol verrassings. Keer terug na die kleurvolle dorpie van Middelpos, waar ou vriende wag en nuwe karakters hul storie kom skryf.
R100