Ek, Ouer
Mev. Dominee word onverwags enkelma van hulle kletsende kleuter en al sy kwale. Kom luister hoe Roné (Willa Van Schalkwyk) ouer alleen die Durbanville mamma-subkultuur trotseer. Met die nuuskierigheid van ’n antropoloog bestudeer Roné die wêreld van Mom-fluencers, Coco Pops en Collagen Lollies. In hierdie eerlike, skerp en snaakse eenvrouvertoning belei Roné die taai realiteite […]
R185